Oor Ons

Met jare se ondervinding verseker ons gehalte produkte en diens.
WELKOM BY

Ystervark Staalwerke

Met meer as ‘n dekade se ondervinding vervaardig Ystervark Staalwerke kwaliteit staal produkte wat in elke klient se behoefte voorsien. Ons glo daarin om ‘n langtermyn verhouding met ons kliente te bou deur deurentyd die allerhoogste kwaliteit produkte te vervaardig wat elke keer ons kliente se verwagtinge oortref.

Ons geriewe is toegerus met die nuutste tegnologie en word bedryf deur opgeleide personeel. Ons vervaardig en versprei ons produkte vanuit Kimberley in die Noord Kaap. Ons het verskeie agente en lewer ook landswyd af.

Jy sal ver moet soek vir nog so wye reeks produkte wat boonop gaan hou.



Bestuurspan

Ons ervare betuurspan verseker dat daar in al u behoeftes voorsien word en ons missie is om alle verwagtinge te oortref!

Vervaardigingspan

Ons vervaardingingspan bestaan uit bekwame personeel wat die hoƫ standaard handhaaf waartoe ons besigheid ons verbind.

Kontak Ons

ystervarkstaal@gmail.com
(+27) 82 564 8031 of (+27) 76 431 7856

KONTAK ONS & LEER MEER OOR ONS

Op soek na ‘n betroubare en stabiele vennoot?

VRAE OF BESTELLINGS

Kontak Ons

Skakel of epos ons, ons help u graag.
082 564 8031

076 431 7856

086 607 1852

ystervarkstaal@gmail.com

BESOEK ONS

Straatadres




Landbouweg,

Kimberley
Suid-Afrika



JONGSTE NUUS

Volg Ons

Op Facebook kan ons nuutste projekte en produkte besigtig word.