Veehanteringstoerusting - Skaap

cr_Voerring-1280x1280.jpg

23 November, 2017by ystervarkAdmin

Buiten 'n baie wye reeks sleepwaens en implemente, vervaardig Ystervark Staalwerke 'n wye reeks veehanteringstoerusting wat insluit mobiele laaibankstelle, verskuifbare krale tot voerbakke. Ons sleepwaens is NRCS goedgekeur en kom in 'n verskeidenheid groottes, ons strewe na kwaliteit vakmanskap wat waarde vir jou geld sal verseker.


VRAE OF BESTELLINGS

Kontak Ons

Skakel of epos ons, ons help u graag.
082 564 8031

076 431 7856

086 607 1852

ystervarkstaal@gmail.com

BESOEK ONS

Straatadres




Landbouweg,

Kimberley
Suid-Afrika



JONGSTE NUUS

Volg Ons

Op Facebook kan ons nuutste projekte en produkte besigtig word.