Veehanteringstoerusting - Wild

re_Cobus-Foon-883-1280x1280.jpg

23 November, 2017by ystervarkAdmin

Buiten 'n baie wye reeks implemente, mobiele laaibankstelle, verskuifbare krale en alle soorte veehanteringstoerusting, vervaardig Ystervark Staalwerke ook 'n wye reeks wildstoerusting wat insluit wildsboma's, sleepwaens, recovery waentjies, buffel stretchers, wildskratte, Selfvoerders en nog veel meer. Ons sleepwaens is NRCS goedgekeur en kom in 'n verskeidenheid groottes en kleure, ons strewe na kwaliteit vakmanskap wat waarde vir jou geld verseker.


VRAE OF BESTELLINGS

Kontak Ons

Skakel of epos ons, ons help u graag.
082 564 8031

076 431 7856

086 607 1852

ystervarkstaal@gmail.com

BESOEK ONS

Straatadres




Landbouweg,

Kimberley
Suid-Afrika



JONGSTE NUUS

Volg Ons

Op Facebook kan ons nuutste projekte en produkte besigtig word.