Met baie jare se ondervinding vervaardig Ystervark Staalwerke gehalte landbou produkte wat aan elke klient se behoefte voorsien.
Ons glo daarin om ‘n langtermyn verhouding met elke klient te bou deur deurentyd die allerhoogste kwaliteit produkte te vervaardig wat alle verwagtinge oortref.
Ons fabriek is toegerus met die nuutste tegnologie en word bedryf deur opgeleide personeel.
Ons vervaardig en versprei ons produkte vanaf Kimberley in die Noord-Kaap.