YSTERVARK se ROWWE BULLETJIE sleepwa is ontwerp en gebou met 'n onafhanklike veringstelsel, waar elke wiel onafhanklik beweeg. Die trailing arm suspension vergemaklik die vervoer van die boer se kosbaarste besitting.
16" M/T Swaardiens Bande
Onafhanklike Veringstelsel met coil springs & 8x skokbrekers