ROWWE

HARDEGAT

YSTERVARK se ROWWE HARDEGAT sleepwa is ontwerp en gebou om enige terrein aan te durf. Die sleepwa kom standaard met 'n verskillende middelhekke om die vervoer van koeie & kalwers of bulle te akkommodeer.

GALERY

Get A Free Consultation
And Estimate

VERTEL ONS ASB MEER...

Voltooi asb die kort vorm onder vir ons om jou te kontak en te gesels oor jou behoefte 

Ons maak kontak binne 24 uur