SLEEPWAENS

HARDEGAT LTD REEKS

YSTERVARK se HARDEGAT LTD REEKS is swaardiens sleepwaens, ontwerp en gebou vir enige terrein.

Ystervark se sleepwaens word vervaardig tot die hoogste gehalte om elke klient op die langduur herstelkoste en ongerief op die pad te bespaar

HARDEGAT BEESWA

VERBY-HARDEGAT

HARDEGAT BULLETJIE

KLEIN HARDEGAT SKAAP WA

WILDEVARK OFFROAD

KLIP-HARDEGAT DUBBELHEK

ROWWE HARDEGAT

BEFOKTE BULLETJIE

ROWWE YSTERVARK SLEEPWA

YSTERVARK se ROWWE YSTER sleepwa is ontwerp en gebou met n onafhanklike veringstelsel, waar elke wiel onafhanklik beweeg

TOP KENMERKE

ALGEMENE SLEEPWAENS

YSTERVARK se sleepwaens is ontwerp en gebou om enige terrein aan te durf. Al Ystervark se sleepwaens word vervaardig tot die hoogste gehalte om elke klient op die langduur herstelkoste en ongerief op die pad te bespaar

PLATBAK MET DROPSIDE

ALGEMENE WA

KAR SLEEPWA

1000L tot 2000L DIESEL VARK

ALGEMENE WA

#MOERSE

STERK

Get A Free Consultation
And Estimate

VERTEL ONS ASB MEER...

Voltooi asb die kort vorm onder vir ons om jou te kontak en te gesels oor jou behoefte 

Ons maak kontak binne 24 uur